h.6. Hercules VAN DER WESTHUIZEN

h.6.  Hercules

Hercules was die seun van Hercules Pieter van der Westhuizen en Maria Magdalena le Roux.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1943.