h.4. Martin Sarel Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/09/1929, ged. 03/11/1929

h.4.  Martin Sarel Johannes, geb. 16/09/1929, ged. 03/11/1929, Riebeek Wes x 16/03/1957, Porterville met Helena Jacoba VAN DER MERWE, geb. 04/05/1934, Porterville.  Met troue is hy van Klipheuwel, Moorresburg en sy van Jakkalskloof, Porterville.

Martin Sarel Johannes was die seun van Albertus Jesse van der Westhuizen en Susanna Maria Jacoba van Der Merwe.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1949.