h.3. Hilletjie Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/10/1889

h.3.  Hilletjie Maria, geb. 21/10/1889, oorl. 02/11/1968 x 19/05/1909, Rustenburg, Tvl. met Hendrik Christiaan NOLTE, geb. 06/10/1884, oorl. 15/02/1965 s.v. Andries Jacobus Nolte en Hendrika Christina le Roux.

Hilletjie Maria was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Aletta Susanna van Staden.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1923.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933.  Sy word as 44 jaar oud beskryf.

(https://www.wikitree.com/photo.php/d/d4/Nolte-428.jpg)

Kinders:

i.1.  Andries Jacobus NOLTE, geb. 1910, oorl. 1978

i.2.  Nicolaas Van Der Westhuyzen NOLTE, geb. 1911, oorl. 1964

i.3.  Aletta Susanna NOLTE, geb. 1912

i.4.  Hendrik Christiaan NOLTE, geb. 1915, oorl. 1963

i.5.  Hendrika Christina NOLTE, geb. 1918

i.6.  Marthinus NOLTE, geb. 1920