h.4. Jacob Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/06/1926

h.4.  Jacob Johannes (Jaap), geb. 25/06/1926, oorl.  1992.

Jacob Johannes was die seun van Johannes Petrus van der Westhuizen en Elizabeth Maria Keyzer.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1981.