h.2. Are Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1918

h.2.  Are Johannes, geb. 1918, Klipfontein, oorl. 13/02/1961, Clanwilliam.

Are Johannes was die seun van Barend Nicolaas Johannes van der Westhuizen en Susanna Maria Jacoba Visagie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1947.