h.2. Andries Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/09/1894

h.2.  Andries Gerhardus, geb. 05/09/1894, Beaufort Wes, oorl. 07/10/1965, Kliprivier, Tvl.x 26/05/1924, Loxton, Victoria Wes met Susanna Margaretha van der Merwe MARAIS, geb. 1900.

Andries Gerhardus was die seun van Johannes van der Westhuizen en Martha Maria Sophia Conradie.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1939.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkenns van 1940.