h.1. Lea Martha Maria, geb. 02/03/1883, ged. 25/03/1883, Rustenburg, Tvl., oorl. 13/08/1956 x 31/12/1902, Rustenburg, Tvl. met Thomas Arthur Wilson YELVERTON, geb. 27/03/1875, oorl. 13/07/1948, s.v. Thomas Arthur Yelverton en Jacoba Johanna Alida Momberg.
Lea Martha Maria was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Aletta Susanna van Staden.Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1923.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933. Sy word as 50 jaar oud beskryf.
Kinders:
i.1. Letitia Maria Jane YELVERTON, geb. 1903,
oorl. 1903
i.2. Alida Elizabeth YELVERTON, geb. 1904, oorl. 1982
i.3. Thomas Arthur Wilson YELVERTON, geb. 1905,
oorl. 1983
i.4. Aletta Susanna YELVERTON, geb. 1907
i.5. Nicolas Westhuizen YELVERTON, geb. 1909
i.6. Barry YELVERTON, geb. 1911
i.7. Lea Martha Maria YELVERTON, geb. 1912
i.8. Louisa YELVERTON, geb. 1914
i.9. Magdalena Helen YELVERTON, geb. 1917