h.1. Johannes VAN DER WESTHUIZEN

h.1.  Johannes

Johannes was die seun van Petrus Gerhardus van der Westhuizen en Margaretha Wilhelmina van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1894.