h.1. Gysbert Daniel VAN DER WESTHUIZEN

h.1.  Gysbert Daniel

Gysbert Daniel was die seun van Daniel Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Magdalena Janetta Malherbe.

Sy naam kom voor in sy pa se sterfkennis van 1949.