g.7. Arnoldus Christiaan VAN DER WESTHUIZEN

g.7.  Arnoldus Christiaan

Arnoldus Christiaan was die seun van Johannes Hermanus van der Westhuizen en Hermina Elizabeth Rykie Boonzaaier.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1909.