g.4. Martha Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1896

g.4.  Martha Elizabeth, geb. 1896 x 24/02/1920, Barberton Tvl. met Wynand Johannes SMITH, geb. 1884.

Martha Elizabeth was die dogter van Dirk Johannes van der Westhuizen en Martha Elizabeth Janse van Rensburg.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1934:
FAMILYSEARCH