g.4. Gert Munnik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1891

g.4.  Gert Munnik, geb. 1891, Ronderug, oorl. 14/08/1892

Gert Munnik was die seun van Wybrand Elias Tuinsma van der Westhuizen en Martha Margaretha Huysamen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1891.