g.3. Hendrik Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1857

g.3.  Hendrik Johannes, geb. c. 1857

Hendrik Johannes was die seun van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Johanna Susanna van Eck.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1872.