g.2. Susara Francina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/04/1907

g.2.  Susara Francina, geb. 08/04/1907 x 24/05/1927, Koffiefontein met Dirk Cornelis Johannes LOURENS, geb. 1889.

Susara Francina was die dogter van Cornelis Johannes van der Westhuizen en Anna Johanna Susanna Bester.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1936.