g.2. Hermanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/08/1855, ged. 02/12/1855

g.2.  Hermanus, geb. 02/08/1855, ged. 02/12/1855, Bloemfontein.

Hermanus was die seun van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Johanna Susanna van Eck.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1872.