g.2. Nicolaas Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/05/1895

g.2.  Nicolaas Hendrik, geb. 03/05/1895, Pretoria, oorl. 21/10/1918, Ladysmith.  Stoker.  Ongetroud.

Nicolaas Hendrik was die seun van Johannes Jochemus van der Westhuizen en Johanna Helena Josina Vuijk.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1943 nie.

Sy broers en susters word in sy sterfkennis gelys.