g.1. Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/11/1852

g.1.  Johannes Jacobus, geb. 25/11/1852.

Johannes Jacobus was die seun van Isaak Johannes van der Westhuizen en Cecilia Maria du Plessis.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1863.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1867.