f.10. Jacob Willem VAN DER WESTHUIZEN

f.10.  Jacob Willem

Jacob Willem was die seun van Hendrik Jacobus Burgert van der Westhuizen en Susanna Maria Janse van Vuuren.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1873.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1899 nie.