f.7. Pieter Daniel Phillippus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/11/1861

f.7.  Pieter Daniel Phillippus, geb. 02/11/1861  x 02/01/1882, Prins Albert met Wilhelmina Christina Johanna MULLER.

Pieter Daniel Phillippus was die seun van Hendrik Jacobus Burgert van der Westhuizen en Susanna Maria Janse van Vuuren.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1873.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1899.