i.5. Elizabeth Emma

i.5.  Elizabeth Emma

Elizabeth Emma was die dogter van Jeremias Johannes Cornelis van der Westhuizen en Johanna Davedina de Lange.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.