i.4. Dirk VAN DER WESTHUIZEN

i.4.  Dirk

Dirk was die seun van Jeremias Johannes Cornelis van der Westhuizen en Johanna Davedina de Lange.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.