g.6. Anna Margaretha Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1841

g.6.  Anna Margaretha Catharina, geb. c. 1841, dist. Zwartberg, oorl. 26/11/1866, Groot Rivier, Prieska x 17/07/1865, Victoria Wes met Hendrik Johannes Willem BRUINS, geb. 1838, s.v. Hendrik Johannes Bruijns en Anna Catharina Aletta Smit. 

Anna Margaretha Catharina was die dogter van Johannes Daniël van der Westhuizen en Susara Marijna van der Westhuizen.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1852.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1883 nie.

Haar naam kom nie voor in Elizabeth Jacoba Kotze se sterfkennis van 1898 nie.


Kinders:

h.1.    Johannes Daniel Ananias Margaretans BRUINS, geb. 24/11/1866