g.8. Wilhelmina Hendrina, geb. 1895, oorl.
15/06/1926, Van Rhynsdorp x 02/09/1913, Redelinghuis met Theunis Johannes Daniel VAN
SCHALKWYK, geb. 1891.
Wilhelmina Hendrina was die dogter van Coenraad Hendrik van der Westhuizen en Maria Cornelia Barendina Engelbrecht.
Woon Koekenaap.
Koekenaap
is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap. Die dorp is noordwes van Lutzville. Die
dorp het ontstaan na aanleiding van 'n besproeiingsskema wat hier begin is in
1928. (https://af.wikipedia.org/wiki/Koekenaap)
Kinders:
h.1. Maria Cornelia Barendina VAN SCHALKWYK
h.2. Maria Catharina Leonora VAN SCHALKWYK
h.3. Hendrik Mathys Louis VAN SCHALKWYK
h.4. Wilhelmina Hendrina Cornelia VAN SCHALKWYK
h.5. Coenraad Hendrik VAN SCHALKWYK
h.6. Theuns Gerhardus VAN SCHALKWYK
h.7. Gysbert Nicolaas van der Westhuizen VAN
SCHALKWYK