f.5. Nicolaas Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/09/1838

f.5.  Nicolaas Gerhardus, geb. 01/09/1838

Nicolaas Gerhardus was die seun van Jasper van der Westhuizen en Maria Elizabeth Louw.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1867 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1861 nie.