f.4. Hester Johanna Petronella VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/01/1855, ged. 19/08/1855

f.4.  Hester Johanna Petronella, geb. 28/01/1855, ged. 19/08/1855.

Hester Johanna Petronella was die dogter van Johannes van der Westhuizen en Elsje Dorothea Botes.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1860.