h.8. Catharina Susanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/05/1880, ged. 27/06/1880

h.8.  Catharina Susanna, geb. 30/05/1880, ged. 27/06/1880, Lindley, OVS.

Catharina Susanna was die dogter van Cornelis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Pretorius.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1911 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1926 nie.