VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1894

h.5.  Andries Gerhardus, geb. 1894, Lindley, OVS, oorl. 07/02/1932, Koppies, dist. Vredefort, OVS. Ongetroud.

Andries Gerhardus was die seun van Andreas Gerhardus Jacobus van der Westhuizen en Elsie Catharina Weyers.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935, maar hy word as oorlede gelys.

Raak geslaan deur weerlig.

Beroep:  Lucern pressing

Woon;  Church Street, Kopjes

Sy broers en susters word in sy sterfkennis gelys.