h.4. Stephanus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/08/1891, ged. 04/10/1891

h.4.  Stephanus Johannes, geb. 29/08/1891, ged. 04/10/1891, Lindley, OVS , oorl. 12/12/1923, Koppies, OVS x 07/04/1914, Heilbroon met Martha Johanna Jacomina SNYMAN, geb. 06/03/1897, Smithfield, oorl. 21/07/1983, Pretoria, d.v. Jacobus Theodorus Snyman en Johanna Maria Barendina Steenkamp,  MJJS xx Jan Hendrik le Roux.

Stephanus Johannes was die seun van Andreas Gerhardus Jacobus van der Westhuizen en Elsie Catharina Weyers.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Andries Gerhardus van der Westhuizen se sterfkennis van 1932 nie.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935, maar hy word as oorlede gelys.

(https://www.geni.com/people/Martha-Johanna-Jacomina-Theron/6000000017541748321)