h.13. Johannes Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN

h.13.  Johannes Nicolaas

Johannes Nicolaas was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Martha Catharina Geyser.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1929.