h.11. Susanna Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1907

h.11. Susanna Elizabeth Naomi, geb. 1907, Heilbron, OVS, oorl. 09/01/1973, Kroonstad, OVS x 28/04/1931, Koppies, OVS met Cornelis Johannes ERASMUS, geb. 1900.

Susanna Elizabeth was die dogter van Andreas Gerhardus Jacobus van der Westhuizen en Elsie Catharina Weyers.

Haar naam kom voor in hulle broer Andries Gerhardus van der Westhuizen se sterfkennis van 1932.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.