h.2. Samuel Antonie Walters VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/04/1902

h.2.  Samuel Antonie Walters, geb. 21/04/1902, Hartebeestfontein, dist. Malmesbury, oorl. 17/01/1924, Bosfontein,  Middelburg, Tvl.  Ongetroud.

Samuel Antonie Walters was die seun van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Maria Johanna Elizabeth Walters.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1930 nie.

Volgens sy sterfkennis woon hy te Harmonie, Malmesbury en vir die laaste vyf maande te Bosfontein, Middelburg, Tvl.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, MALMESBURY, Urban area Western Cape, MALMESBURY, Old cemetery W - Surnames starting with the letter W WESTHUIZEN Samuel Antonie Walters, van der 1902-1924