g.8. Hendrik Justinus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/09/1889, ged. 28/01/1890

g.8.  Hendrik Justinus, geb. 03/09/1889, ged. 28/01/1890, Piquetberg, oorl. 01/07/1930, Piketberg x 04/03/1913 met Martha Wilhelmina Maria VISSER, geb. 1892.

Hendrik Justinus was die seun van Gysbert Nicolaas Sarel van der Westhuizen en Martha Jacoba Maria Adriaanse.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Sy naam kom voor in hulle broer Jacobus Johannes van der Westhuizen se sterfkennis van 1926.