g.7. Magdalena Christina, geb. 1856, oorl.
27/11/1931, Edenburg, OVS x 13/09/1876, Bethlehem, OVS met Wessel Hendrik PIETERSE, geb. 1854, oorl.
02/09/1879, Goedgedacht, Kroonstad, Vrystaat, s.v. Wessel Hendrik Pieterse en
Margaretha Maria Malan xx 04/05/1880, Bethlehem met Johannes Christoffel NEL, geb. 1858, oorl. 1902 xxx 02/01/1912, Lindley OVS met Barend Johannes Jacobus PIETERS,
geb. 25/04/1842, oorl. 04/09/1914, s.v. Bernardus Jacobus Pieters en Catharina Martina
NN.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Met haar huwelik met Johannes Christoffel Nel word hy as 'n 22 jarige jongman beskryf en sy as 'n 24 jarige weduwee.
Woon Edenburg, dist. Heilbron.
eGGSA library Gravestones in South Africa Free
State : Vrystaat Free State, HEILBRON, Urban area Free State, HEILBRON, Main
cemetery P - Vanne :: Surnames - P PIETERS Magdalena Christina nee V.D.
WESTHUIZEN -1931
Kinders:
h.1.
Wessel Hendrik PIETERSE, geb. 01/09/ 1877
h.2. Nicolaas Petrus PIETERSE
h.3. Johannes Christoffel NEL