g.4. Gerhardus Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN

g.4.  Gerhardus Jacobus Johannes

Gerhardus Jacobus Johannes was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.