g.13. Andries VAN DER WESTHUIZEN

g.13.  Andries

Andries was die seun van Gysbert Nicolaas Sarel van der Westhuizen en Martha Jacoba Maria Adriaanse.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1911 nie.

Sy naam kom voor in hulle broer Jacobus Johannes van der Westhuizen se sterfkennis van 1926.