g.1. Johanna Wilhelmina Josina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1877

g.1.  Johanna Wilhelmina Josina, geb. 1877, oorl. 05/03/1943, Pinelands, dist. Kaap x Piketberg met Frederik Christiaan LATEGAN, oorl. 06/09/1939.

Johanna Wilhelmina Josina was die dogter van Gysbert Nicolaas Sarel van der Westhuizen en Martha Jacoba Maria Adriaanse.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.


Haar naam kom voor in hulle broer Jacobus Johannes van der Westhuizen se sterfkennis van 1926.


Kinders:

h.1.  Jan Hendrik Petrus LATEGAN