i.4. Nicolaas George VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/09/1914, ged. 16/04/1916

i.4.  Nicolaas George, geb. 08/09/1914, ged. 16/04/1916, Wolmaransstad, oorl. 02/01/1997 x 24/12/1946, Danielskuil, Postmasburg met Susanna Elizabeth VAN NIEKERK, geb. 1920.

Nicolaas George was die seun van Gert Johannes van der Westhuizen en Louisa Susanna Cornelia Coetzee.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925.