i.1. Elsie Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1928

i.1.  Elsie Maria, geb. 1928 x 08/09/1951, Bloemfontein met Jacobus Emmanuel GROBBELAAR, geb. 1828.

Elsie Maria was die dogter van Petrus Johannes van der Westhuizen en Cecilia Johanna Schoeman.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1975.