h.7. Anna Susanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/11/1923

h.7.  Anna Susanna, geb. 19/11/1923

Anna Susanna was die dogter van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Hester Maria Margaretha Calitz.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.