h.7. David Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/03/1912, ged. 14/04/1912

h.7.  David Stephanus, geb. 09/03/1912, ged. 14/04/1912, Rustenburg, Tvl.

David Stephanus was die seun van Johannes Petrus van der Westhuizen en Catharina Sophia Viljoen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1944.