h.1. Anna Hendrina Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1896

h.1.  Anna Hendrina Johanna, geb. 1896 x 25/04/1922, Upington, Gordonia met Alewyn Johannes LUBBE, geb. 1882.

Anna Hendrina Johanna was die dogter van Cornelis Johannes van der Westhuizen en Anna Maria Frederika Luttig.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1927.