g.6. Petrus Lodewicus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/01/1871, ged. 24/09/1871

g.6.  Petrus Lodewicus, geb. 06/01/1871, Prieskapoort, dist. Victoria-Wes, ged. 24/09/1871, oorl. 18/11/1882, Modderfontein, dist. Hay, Griqualand-Wes.

Petrus Lodewicus was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Johanna Adriana van Staade.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1879.

Sy broers en susters word gelys in sy sterfkennis.