g.1. Carel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 31/12/1859

g.1.  Carel, geb. 31/12/1859

Carel was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Johanna Adriana van Staade.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1879.

Sy naam kom voor in hulle broer Petrus Lodewicus se sterfkennis van 1882.