i.3. Gerrendina Magdalena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/04/1946

i.3.  Gerrendina Magdalena, geb. 20/04/1946

Gerrendina Magdalena was die dogter van Dirk Johannes Gysbert van der Westhuizen en Maria Magdalena Brand.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1949.