h.1. Hendrina Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/08/1927

h.1.  Hendrina Wilhelmina, geb. 14/08/1927 x 04/09/1954,  Riebeek Wes met Myburgh Johan HEYNS, geb. 1929.

Hendrina Wilhelmina was die dogter van Benjamin van der Westhuizen en Hendrina Wilhelmina Anthonisen. 

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1938.