i.1. Dogter VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/07/1914

i.1.  Dogter, geb. 14/07/1914, Uitsien, Weenen.  Jonk dood.

Sy was die dogter van Willem Hendrik van der Westhuizen en Cecilia Johanna Buys.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1920 nie.