h.4. Catharina Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1894

h.4.  Catharina Maria, geb. 1894, oorl. 08/1904

Catharina Maria was die dogter van Gert Ignatius Jacobus van der Westhuizen en Martha Francina Bekker.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1904.