h.1. Johannes Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/03/1889

h.1.  Johannes Cornelis, geb. 16/03/1889

Johannes Cornelis was die seun van Gert Ignatius Jacobus van der Westhuizen en Martha Francina Bekker.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1904.