g.3. Christiaan Roets VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/02/1889, ged. 07/04/1889

g.3.  Christiaan Roets, geb. 14/02/1889, ged. 07/04/1889, Bultfontein, OVS, oorl. 02/05/1932, dist. Lichtenburg x 14/03/1916, Marquard, OVS met Marthina Philippina JONKER, geb. 1890.  

Christiaan Roets was die seun van Christiaan Roets van der Westhuizen en Cecilia Johanna Wessels.

Met hulle huwelik was hy 'n 27 jarige jonkman van Kroonpan, dist. Boshof en sy 'n 26 jarige jongedogter van Normandy, dist. Senekal.

Woon Uitschot Pos Vermaas, dist. Lichtenburg met sy sterfkennis.