j.3. Ignatius Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1921

j.3.  Ignatius Gerhardus, geb. 1921 x 21/11/1945, Vereeniging, Tvl. met Susanna Catharina Elizabeth HEYDENRYCH, geb. 1924.

Ignatius Gerhardus was die seun van Daniel Jacobus van der Westhuizen en Johanna Magdalena Boshoff.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1956:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA